Freddie Bartholomew

Freddie Bartholomew
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederick Cecil Bartholomew[1][2]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Kathleen Millicent Bartholomew
Frederick R. Bartholomew
Celia Ann Paul (stiefdogter)
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1930–1951
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Freddie Bartholomew (28 Maart 1924 – 23 Januarie 1992) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Anna Karenina (1935), David Copperfield (1935), Little Lord Fauntleroy (1936), en Captains Courageous (1937).

  1. Birth Registry, Willesden Registration District, County of Middlesex, January–March 1924, Volume 3A, bl. 439.
  2. Cecil Llewellyn Bartholomew and Lilian May Clarke. Genes Renunited.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy